GoodX is 'n volledige en verenigde webtoepassing vir elke rol in die mediese praktyk. Vereenvoudigde fakturering, aanpasbare skedulering, insiggewende verslagdoening en eenvoudige pasiëntverhouding bestuurstelsels.

Lees meer hieroor

Toegang tot jou data vanaf enige plek, enige tyd, vanaf enige toestel. Die GoodX-oplossing bied afgeleë, veilige berging en toegang tot al jou data via die internet. Dit laat jou toe om enige data vanaf enige toestel, enige plek, enige tyd toegang te verkry.

Lees meer hieroor

GoodX, 'n webgebaseerde stelsel, verskaf maklike en vinnige pasiëntinvoer en fakturering, intydse mediese fonds eise, vloeinde voorskrifte, elektroniese patologie toetse en geïntegreerde kliniese aantekeninge.

Lees meer hieroor

Die implementering van EMR verhoog mediese praktyke se produktiwiteit en die gehalte van mediese sorg wat aan pasiënte gegee word. Dit verbeter pasiëntsorg deur 'n afname in medikasie foute en duplikate of onnodige patologie toetse.

Lees meer hieroor

Pas jou kliniese template aan om by jou praktyktipe, werksvloei en voorkeure te pas. Dit is 'n vinniger en eenvoudiger manier om pasiëntdata volgens jou spesifieke vereistes vas te lê, sodat jou sagteware by jou praktyk pas.

Lees meer hieroor

GoodX maak voorsiening vir 'n volledig papierlose praktyk, van skakel-gebaseerde tuisregistrasie en kioskregistrasie op myGrandCentral, tot elektroniese kliniese notas en 'n suiwer papierlose dokumentbestuurder.

Lees meer hieroor

'n Kragtige en robuuste dagboek wat vir elke gebruiker aanpasbaar is. Aanpassings behels besprekingsstatus, hoe die dagboek vertoon, kleure en sigbaarheid sowel as 'n dagboek-geïntegreerde taaklys.

Lees meer hieroor

MyGrandCentral is 'n gerieflike, intuïtiewe aanlynportaal vir jou pasiënte. GoodX Web lewer al die selfhelp- en selfdiensfunksies wat pasiënte eis, geoutomatiseer om werk vir u personeel te verminder.

Lees meer hieroor

VERLANG U MEER OORTUIGING?

Ons sal u graag kontak en 'n demo van ons sagteware voorsien

Kliënte

24
8
25
4
5
Intercare Medical Centre
HEALth WorX
ER Consulting
NHC Medical & Dental Centre
EXP Medical Centres
Walk in Doctor+Dentist
Medipark
Xpedient
University of Pretoria
EBMAA
Sea West
Brimamed
Axialmed
Prelink
Next Pathology
New Approach
MedCore Billing
SIMS Medical Bureau

Getuigskrifte

Afrikaans