GoodX Sagteware is een van die mees gevorderde mediese praktykbestuurstelsels wat vandag beskikbaar is. Die gebruikersvriendelike koppelvlak en uitgebreide ontwerp maak GoodX die perfekte praktykbestuurstelsel vir groot mediese praktyke, groepspraktyke, multidissiplinêre praktyke en groot mediese sentrums.

GoodX sal jou help met:

  • Verhoging van omset
  • Verbetering van winsgewendheid
  • Verbetering van betalingstyd en kontantvloei
  • Vermindering van slegte skuld
  • Vereenvoudiging van mediese skema-eisadministrasie take
  • Verbetering van effektiwiteit en doeltreffendheid in praktykbestuur
  • Toegang tot u pasiënt databasis enige plek, enige tyd
  • Vinnige vaslê van pasiënt kliniese aantekeninge

GoodX sagteware is:

  • Gebaseer op betroubare finansiële beginsels
  • Direkte, intydse, aanlyn-eisverwerking met mediese fondse
  • Geïntegreerde dagboek vir afsprake
  • Pasiënt kliniese geskiedenis en behandelingsaantekeninge
  • Fakturering direk vanaf die dagboek koppelvlak
  • Genereer 100+ verskillende verslae
  • GoodX SMS'e
  • Kredietbeheer
  • Finansiële verslaggewing
  • Mediese faktuur sagteware
  • Voorraadbestuur

VERLANG U MEER OORTUIGING?

Ons sal u graag kontak en 'n demo van ons sagteware voorsien

Afrikaans