Wie is ons

OOR GOODX

We believe doctors should focus on their patients’ wellbeing and that our systems should help make the doctor and patient’s life easier.

Over the last 35 years, GoodX has become one of the market leaders in the development of tailored medical and practice management software in the South African market.

Dr Dirkie Wolvaardt het GoodX in 1985 gestig en jare lange ondervinding, deurlopende navorsing en ontwikkeling het gelei tot 'n produk wat deur praktisyns en mediese administrateurs oral in Suider-Afrika gebruik en vertrou word.

The suite of GoodX medical administration and billing software was developed by a company filled with people who know and understand medical practice financial administration and management. GoodX has more than 195 employees and we take pride in having plenty of experience in the medical, financial and development fields. This combination allowed us to develop a product that is easy to use, secure, accurate and integrated. This, in turn, frees medical practitioners up to focus on their areas of speciality while our software facilitates the workflow in the office.

WAT MAAK ONS VERSKILLEND?

By GoodX Sagteware verstaan ons dat geen twee besighede eenders is nie en dat een grootte nie almal pas nie, ook wanneer dit by sagteware vir boekhouding kom. Ons spesialiseer in die skepping van wêreldklas oplossings wat aangepas word om aan die spesifieke besigheidsvereistes van ons kliënte te voldoen.

ONS BENADERING IS EENVOUDIG:

Ons konsulteer met die kliënt en kry 'n beter begrip van die spesifieke besigheidsvereistes.

Deur die GoodX finansiële enjin as grondslag te gebruik, skep ons 'n oplossing om spesifiek aan die unieke vereistes van die kliënt te voldoen.

Die program is ontwikkel en gaan deur 'n streng toetsproses om te verseker dat die oplossing optimaal funksioneer.

Na die toets word die oplossing geïmplementeer. Die imple­men­teringsfase behels die installering van die sagteware en opleiding van die personeel om die sagteware-oplossing ten volle te benut.

Die laaste fase behels die oplossingsbestuurs- en instandhoudingsfase. Gedurende hierdie fase word omvattende produk- en gebruikersondersteuning verskaf en produkopdaterings word verskaf om te verseker dat u oplossing nie dateer nie.

VENNOTE & MEDEWERKERS

myGC

Pasiënt Webtoepassing Portaal

Lees meer

GXQ IT Solutions

Hardeware Ingenieurswese

Lees meer

Business Connections

MediConnect is uniek omdat ons kundigheid in omtrent elke aspek van gesondheidsorgadvies en praktykbestuur het. Toegang tot verskeie hulpbronne stel ons in staat om kliënte te help om winste te verhoog, pasiënt- en werknemerstevredenheid te verbeter en administrasie en finansiële spanning vir die praktisyns en personeel te verminder.

Lees meer

Met sy oorsprong in middelware, is preLink se naam in teenstelling met die krag en potensiaal wat dit bied. PreLink was oorspronklik ontwerp om die doeltreffendheid van hoofraam-stelsels te verbeter, en het gegroei tot een van die beste selfstandige laboratorium-inligtingbestuurstelsels, met unieke eienskappe wat bewys het dat dit die werkstroom verbeter en tipiese probleme, wat in vandag se besige laboratoriums ervaar word, oplos.

Lees meer

Dotmed Solutions is in 2008 gestig as 'n Suid-Afrikaanse mediese sagteware dienste- en oplossingsmaatskappy. Ons maatskappy is gebore uit 'n begeerte om 'n dinamiese en winsgewende oplossingsmaatskappy te bou wat betroubare sagteware en ondersteuningsoplossings bied aan die Suid-Afrikaanse Mediese mark.

Lees meer

Nexion is 'n bekostigbare en maklik om te gebruik kontantvloeibestuurstelsel wat spesifiek ontwikkel is vir mediese praktyke om komplekse handmatige ontvangs en verslagdoening prosesse uit te skakel.

Lees meer

MedFinSA bied 'n verskeidenheid dienste aan. Van Mediese Buro Dienste, Skuldinvordering en Versekering, Menslike Hulpbronbestuur en Industriële Verhoudinge, Algemene IT en VoIP.

Lees meer

iQEST is die IT-oplossingsafdeling van Qestmed. Volledig geïntegreerde IT oplossings van aanlyn kliënt bestelling na verspreiding- en pakhuisstelsels, om doeltreffende versending en voorraad opsporing in staat te stel.

Lees meer

LocumBase.com is the independent platform that connects medical practices, pharmacies and clinics with verified practitioners via a frictionless management platform. Our plan has always been to empower medical professionals and that opportunity has never been more important. Can we take it on? Yes, we can! Now more than ever your availability is in demand. We are counting on you to step up, be the hero we need in this scary time...and after, in what will be a "New Normal". Sign up to do your part. Join the LocumBase Community. Be ready for the Locum Revolution.

Lees meer

VERLANG U MEER OORTUIGING?

Ons sal u graag kontak en 'n demo van ons sagteware voorsien

Afrikaans