Pas die formaat van kliniese dokumente aan om by jou praktyktipe, werkvloei en voorkeure te pas. Dit is 'n vinniger en eenvoudiger manier om pasiënt data volgens jou spesifieke vereistes vas te lê, wat sagteware voorsien wat by jou praktyk pas. Dit laat u as mediese praktisyn toe om op u vakgebied te fokus - kwaliteit pasiëntsorg.